top of page

-   ABOUT US  -

Local nis LEKKER!!

En hier by Antique Shack Muldersdrift word meeste van ons produkte of by Local ouens aangekoop of met die hand en hart gemaak deur ons 27 werkers of selfs die eienaars op perseel in ons eie Fabriek! Ons winkel bestaan uit hart en siel... hier het ons `n passie vr iets wat mooi en anders is ons upcycle en recycle graag!

Kom loer waaroor die buzz gaan... glo my as jy nog nie by ons was nie mis jy beslis uit!!

Ons is `n Familie besigheid Ma,Pa, Dogter en Seun span!

Antique Shack Muldersdrift

Since 2010 Company Reg: 2017/202438/07

© 2017 Antique Shack Muldersdrift Proudly created with Wix.com

bottom of page